Home > Terms > Afrikaans (AF) > Happy Meal

Happy Meal

Happy Meals is maaltye van McDonald's wat vir kinders bemark word. Dit het die mark vir die eerste keer in 1979 betree. Happy Meals bestaan uit 'n keuse tussen 'n hamburger of hoenderklonte, 'n koeldrank, 'n porsie aartappelskyfies en 'n klein speelding. Appelsnytjies kan ook deesdae as 'n plaasvervanger vir skyfies gekies word.

In November 2010 het San Fransisco in Kalifornië die eerste stad geword om voorlopige goedkeuring te gee dat speelgoed verban word om in Happy Meals (en ander soortgelyke kitskosse vir kinders) ingevoeg word indien die maaltyd nie aan 'n sekere voedingstandard voldoen het nie wat die voorsiening van vrugte en groente insluit.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Easter

Paasfees

'N jaarlikse Christelike fees ter herdenking van die opstanding van Jesus Christus, waargeneem op die eerste Sondag na die eerste volmaan ná die ...

Contributor

Featured blossaries

High Level CPS

Category: Engineering   1 1 Terms

Causes of Inflation

Category: Business   2 3 Terms