Home > Terms > Afrikaans (AF) > Griepseisoen

Griepseisoen

'n Tydperk waar die hoeveelheid mense wat griep (of influenza) opgedoen het, hoër as normaalweg is. Griepseisoen kom normaalweg gedurende die kouer maande van die jaar voor en duur 'n gemiddelde van 6 weke.

0
  • Part of Speech:
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Health care
  • Category: Diseases
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Health care Category: Diseases

Dansraserny

Dansraserny is 'n abnormaal hewige danslus, danswaansin, tarantisme of danswoede. 'n Manie gekenmerk deur 'n onbeheersde impuls om te dans, veral ...

Contributor

Featured blossaries

Thyroid

Category: Health   1 3 Terms

Weird Weather Phenomenon

Category: Other   2 20 Terms