
Home > Terms > Afrikaans (AF) > Katharine Bement Davis
Katharine Bement Davis
(1860–1945)Sy het die eerste groot studie van vroulike seksualitiet, Factors in the Sex Lives of Twenty-Two Hundred Women, voltooi wat in 1929 gepubliseer is. Sy het inligting vir meer as 10 jaar versamel oor die sekslewens van middelklas-vrouens. Sy het ook saam met sekswerkers in gevangenisse gewerk. Sy het seksuele begeerte, masturbasie, die frekwensie van seksuele omgang, die gebruik van geboortebeheermiddels, huwelik, bronne van seksuele onderrig en inligting, asook intieme verhoudings tussen lede van dieselfde geslag. Haar studie het die noue voorplantingsbeskouing van vroulike seksualiteit uitgedaag wat algemeen aan die begin van die 20ste eeu was. Dit was ons eerste werklike blik op die sekslewe van regte vrouens.
- Part of Speech: noun
- Synonym(s):
- Blossary:
- Industry/Domain: Health care
- Category: Sexual health
- Company:
- Product:
- Acronym-Abbreviation:
Other Languages:
Member comments
Terms in the News
Featured Terms
Larinks
Strottehoof: Die boonste deel van die lugpyp bevat 'n raamwerk van kraakbeentjies en spierweefsel, genoem die larinks. Dit manipuleer volume en ...
Contributor
Featured blossaries
Browers Terms By Category
- Manufactured fibers(1805)
- Fabric(212)
- Sewing(201)
- Fibers & stitching(53)
Textiles(2271) Terms
- Cardboard boxes(1)
- Wrapping paper(1)
Paper packaging(2) Terms
- Natural gas(4949)
- Coal(2541)
- Petrol(2335)
- Energy efficiency(1411)
- Nuclear energy(565)
- Energy trade(526)